By Sun City

dinekehu

Vir die lang naweek wat op 30 April begin het , het ons Sun City toe gegaan!
Dit is AMAZING hier!!! Maar more gaan ons weer huis toe:-(

Ons was by Vallei of Waves en by baie verskillende swembaddens. Ons het ook aande by n Game plek gaan speel en baie ‘tickets’ gekry. Ons het ook by lekker resturante geeet.

Ek wil glad nie Maandag skool toe gaan nie!! Maar more gaan ons nog baie pret he voor ons huis toe gaan!! Yahoooooooo!!!!!!!!!!!!!

View original post